140km.
I take you to a place in your imagination where a great colony of flamingoes rise from a lake, astonishing.
A day 2 remember. Die dag wat Ulrich Putter nie 'n badkamer kon vind op Drommedarisen tot sy spyt letterlik in sy spore terug getrap het. 'n Dag waar Charl, Dawie, Phillip, Gerhann, Henry, Vince, JD, JT en J3 die halfduisend kilo merk oorskry het. Danie Martins en Johan Ferreira het ons trots gemaak op die Drom-fiets. Dawie Marx is gekroon as die man met die mooiste bene in die Suidelike-halfr ond! Amarus Dalton, DJ 1, het ons geamuseer met sy unieke outentieke musiekstyl en Christoff Muller , DJ 2, met sy dröe humorsin. Hercules Strydom het soos 'n werkgewer vanoggend se eerste skof voltooi. Ons is geseën met aandete in Bultfontein, verskaf deur die Uyse en tuna-broodjies op Welkom, verskaf deur die Pricilla-span! Vanaand oornag ons in 'n plaasskuur om net nog 'n bietjie nader aan die natuur te kom. Ons wens ons eerste toerverlater Louis Venter 'n voorspoedige vakansie toe.
Sonop, 'n plek waar jy nie net vriende maak nie, maar broers vir 'n leeftyd.
No comments:
Post a Comment